Alfre Woodard

Alfre Woodard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alfre Woodard (gebore 8 November 1952) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Passion Fish (1992), Star Trek: First Contact (1996), 12 Years a Slave (2013), en Captain America: Civil War (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search